
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 5 - Jul 10
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Bog WoordKiesDie beter blufspel BogWoordKies is op 20 Mei 2016 in die motor op pad na Hermanus gebore en is gebaseer op speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het. Ons het die ou plaas speletjie toegerus met bord en met Vat Kans kaarte om die spel bietjie af te wissel. Die speletjie is ontwikkel om saam met familie en vriende te geniet en om almal vir wyle van die elektroniese juk te verlos. Die doel is om julle te laat dubbel vou van lag met die wilde
Die beter blufspel
BogWoordKies © is op 20 Mei 2016 in die motor op pad na Hermanus “gebore” en is gebaseer op ʼn speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het. Ons het die ou plaas speletjie toegerus met ʼn bord en met Vat ʼn Kans-kaarte om die spel bietjie af te wissel.
Die speletjie is ontwikkel om saam met familie en vriende te geniet en om almal vir ʼn wyle van die elektroniese-juk te verlos. Die doel is om julle te laat dubbel vou van lag met die wilde-woord definisies wat uitgedink word en pret te hê met woorde wat met mimiek of ‘n tekening verduidelik moet word. Vinnige feite op die Vat ‘n Kans-kaarte is gewaarborg om almal se algemene kennis ‘n hupstoot te gee!
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy