
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 5 - Jul 10
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
My Storie Joernaal • Afrikaans • 6-10 jaarDie My Storie Joernaal In n wreld waar kinders oorgestimuleer word en gedruk word om op akademiese en sportgebied te presteer, word daar bitter min aandag gegee aan emosionele groei en geestesgesondheid. Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 10 sukkel met self regulasie, stoei met swak selfbeeld en het n gebrek aan toekomsvisie. Die My Storie Joernaal is die perfekte hulpmiddel vir self refleksie. Die pret aktiwiteite en kreatiewe impulse is slim
Die My Storie Joernaal
In ‘n wêreld waar kinders oorgestimuleer word en gedruk word om op akademiese en sportgebied te presteer, word daar bitter min aandag gegee aan emosionele groei en geestesgesondheid. Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 10 sukkel met self regulasie, stoei met swak selfbeeld en het ‘n gebrek aan toekomsvisie.
Die My Storie Joernaal is die perfekte hulpmiddel vir self refleksie. Die pret aktiwiteite en kreatiewe impulse is slim gerig op die 6 - 10 jarige ouderdomsgroep om emosionele veerkragtigheid en 'n goeie selfbeeld te kweek. Hierdie 120 bladsy, A5 joernaal is professioneel saamgestel deur kundiges in die studierigtings sielkunde en spelterapie.
Opvoedkundige sielkundige Dr. Truida Botha skryf oor hierdie joernaal:
"Kinders van vandag leef in ‘n kompeterende, komplekse wêreld waar hulle daagliks interne en eksterne uitdagings moet trotseer. Dit is nou, meer as ooit, belangrik dat kinders bewus sal wees van hulle unieke innerlike hulpbronne, sterktes en veerkragtigheid. Die My Storie Joernaal skep die ideale platform vir 6-12 jarige kinders om op ‘n kreatiewe manier tot selfinsig te kom, eienaarskap van hulle unieke lewensstories te neem en sodoende hulle tienerjare bewustelik, met selfvertroue, en gesonde identiteit te betree. Die My Stoire Joernaal belê in die emosionele welstand, veerkragtigheid en sielkundige groei van kinders en bemagtig hulle om hulle unieke stempel in hulle wêreld af te druk.”
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy